Aansoekvorm
Voltooi die vorm hieronder om 'n webdiens vir u gemeente te bestel. Dit is nie nodig om alle velde te voltooi nie, maar meer inligting is altyd beter.
Kontak Inligting
Administratiewe Persoon
Vir algemene sake en korrespondiense
Naam:
Gemeente:
Posadres:
Straatadres:
E-pos:
Telefoon:
Faks:
Tegniese Persoon
Vir tegniese sake, bv. die webmeester
(Laat leeg indien dieselfde as administratiewe kontak)
Naam:
E-pos:
Telefoon:
Faks:
Domein Naam
U bied aan u 'n gratis domein naam in die vorm van "ugemeente.ng.org.za". U webwerf sal dan beskikbaar wees by "http://www.ugemeente.ng.org.za" en ook "http://ugemeente.ng.org.za". U sal ook e-pos ontvang by daardie domein naam, bv. "kantoor@ugemeente.ng.org.za".
Indien so verkies, kan u 'n ander domein naam gebruik, bv. "ugemeente.org.za". Ons sal dit op u versoek namens u registreer, in welke geval die registrasiekoste vir u eie rekening wees.
domein naam:
Besonderhede:
Gratis sub-domein naam onder ng.org.za
Het reeds of sal self domein naam registreer
Registreer nuwe domein naam
Besonderhede van Webdiens
As riglyn, gebuik asseblief die tegniese besonderhede van
ANNO Premium
, 'n kommersiële diens verskaf deur ANNO Internet. Die voorgestelde diens is gebaseer op 'n stabliele Linux platform. Dit beteken nie dat uself ook Linux moet gebruik nie. U is inteendeel juis vry om die die sagteware van u keuse te gebruik om u webwerf die lig te laat sien. Die Linux platform ondersteun 'n wye verskeidenheid poplêre tegnologië, van gewone HTML tot PHP en MySQL. Indien u behoeftes van die voorgestelde diens afwyk, verskaf asseblief besonderhede hieronder. Ons sal poog om aan al u versoeke te voldoen sovêr moontlik.
Spesiale versoeke:
Opsionele Inligting
Help ons asseblief om die bemarking van die NG Webdiens te verbeter met die volgende inligting:
Waar het u van die
NG Webdiens gehoor het:
Enige ander opmerkings: