Wie is ons?

Die NG Webdiens word aangebied deur ANNO Internet. Die diens word bestuur deur Stephen en Elmien Pienaar, voorheen van Pretoria en tans woonagtig in Vancouver, Kanada. Ons is reeds sedert 1997 betrokke met Internet dienste in Suid-Afrikaanse.

Infrastruktuur

Ons beskik oor 'n moderne webbedieners wat gehuisves word in datasentrums in Kaapstad en ook Dallas, VSA. Meer besonderhede.

Dienste

ANNO Internet bied kommersiële webdienste aan besighede en individue. Ons beywer ons vir 'n webdiens van top gehalte tesame met bekostigbaarheid, en vriendelike, kundige ondersteuning.

Ons diens aan NG gemeentes word absoluut gratis aangebied en is nie onderhewing aan enige teenprestasie nie. Ons verwelkom erkennings is die vorm van verwysings na die ANNO Internet webwerf waar ons kommersiële webdienste geadverteer word.