'n Gratis Diens?

Ons bied die webdiens aan NG Gemeentes en ook sub-domein name onder ng.org.za kosteloos te verskaf. Ons het ook geen voorneme om dit te verander na 'n betaalde diens nie.

Ons verwag ook geen teenprestasie van die geemenetes wat ons diens gebruik nie. Ons het wel waardering vir die volgende:

  • Erkenning op u webwerf, in die form van 'n skakel na www.anno.co.za.
  • Kommersiële verwysings—ons bied graag aan u besigheid dieselfde top diens!

Erkenning op u Webwerf

U kan erkenning aan ANNO Internet gee op enige manier wat nie onnodig inmeng met die ontwerp van u webwerf nie:

  • Eenvoudige teks, bv. wat sê "Webdiens deur ANNO Internet" en 'n skakel na www.anno.co.za.
  • Die ANNO Internet logo, soos hieronder vertoon. U mag die agtergrond kleur en grootte van die logo verander om by u webwerf se skema in te pas.
GIF lêers met blou agtergrond
GIF lêers met deurskynende agtergrond
(werk op enige agtergrond kleur)
Ook beskikbaar as Adobe Photoshop lêers Laai al die logo lêers af